Successfully reported
+19

Presidensie Guest Rooms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21A Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Presidensie Gastekamers is direk langs die President Pretorius Museum geleë. Ons is in 'n baie kalm en veilige voorstad geleë, en ons is 1 kilometer van die hoofhek van die Noordwes Universiteit af. Die JB Marks Krieketstadion is ons buurman. Die Mooimed Hospitaal is 650 m van die kamers af.

Presidensie Gastekamers bestaan uit 5 en suite-kamers met koningingrootte beddens of 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik oor lugversorging, DStv, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Alle kamers het onderdakparkeerplek en 'n privaat patio.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karen T
Besigheidsreis
5.0
Wonderlik en gerieflik! Lieflike, skoon en gerieflike kamers. Alles wat jy nodig het. Ek het die toonbank met studeerstoel en lig waardeer, want ek ko...
Sien meer
Sep 2025
Hein K
5.0
Uitstekend. Sal van nou af net hier bly. Uitstekend.
Aug 2025
Stephanie J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n heerlike ervaring. Dit was wonderlik, of jy by jou huis is. Dankie, Mari.
Mei 2025
Annette V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik gastekamers! Ek kan Presidensie Gastekamers aanbeveel, van die ontvangs tot die meubels is puik! Skoon en gerieflike kamer!
Mrt 2025
Marvin V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, sal vir seker weer daar bly as ek in Potch is.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 21A Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Presidensie Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21A Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70d8fe320c971174a41e6d7ba47f27e5aa831c6f96fc8e40529b4c346e07e5262db3a9eee1803659f5a1cb6f8a9c910be36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 21A Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.696755984158 27.098797559738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang