Pride Rock
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2364 Swartwitpens, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pride Rock is 'n eksklusiewe selfsorgvakansiehuis wat in die Marloth Park-bewarea geleë is. Die bewareadorp is geleë op die suidelike grens van die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin, en is die tuiste van vrylopende wild en vier van die Groot 5.
Dié volledig gemeubileerde vakansiehuis het slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die eerste badkamer is en suite met die hoofslaapkamer en het 'n hoekbad en 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n skuifdeur wat oopmaak op die patio wat na die bos kyk, en elke slaapkamer bied voorafbetaalde lugversorgingstelsels.
Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n kookplaat en ander toebehore vir selfsorg. Die oopplan-leefarea bied 'n 56-duim-slim-TV met volledige Premium DStv-kanale; gratis onbeperkte Wi-Fi-toegang word ook voorsien. Die leefarea lei na 'n onderdak-vermaakarea wat spog met 'n ingeboude braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n boma-vuurarea.
Die huis het bos aan 2 kante van die eiendom. Gaste sal dikwels wild soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, vervet-ape, njalas, rooibokke, vlakvarke en volstruise sien wat vrylik tussen die huise in die bewarea rondloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2364 Swartwitpens, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Pride Rock het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2364 Swartwitpens, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang