Prince's Grant - Prince's Gaze
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Prince's Grant Gholflandgoed 'n toegangsfooi hef vir oornaggaste. Hierdie fooi sal direk aan die gas gefaktureer word, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito wat hieronder uiteengesit word.
Die 4-sitplek gholfkarretjie is beskikbaar vir huur gedurende die verblyf, teen 'n addisionele daaglikse fooi. 'n Terugbetaalbare deposito is ook vereis en moet direk aan die eienaar oorgeplaas word voor aankoms. Hierdie deposito sal binne sewe dae na vertrek terugbetaal word, minus enige koste vir breekskade, skade of ekstra skoonmaak wat nodig mag wees. Betalingsbesonderhede vir die deposito sal verskaf word sodra die bespreking gefinaliseer is.
Bykomende fooie kan van toepassing wees vir sekere dienste, en gaste sal hiervan in kennis gestel word voor aankoms.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Princes Grant Estate, KwaDakuza, 4449, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang