Pringle Bay Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Vir enige ekstra vervoer, soos na die lughawe, sal jy jou eie motor nodig hê. Of jy kan vroegtydig met Jacques of enige ander vervoer-agentskap reël indien jy vervoerdienste verlang. Daar is 2 bergfietse beskikbaar indien gaste die plaaslike omgewing só wil verken. Tref gerus reëlings met Alheit vir persoonlike toere, gholftoere en uitstappies na die spa's en wynplase.
Die hele huis (behalwe die privaat stoorkamertjie) word verhuur.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Verblyf is ongelukkig nie kindervriendelik (0 - 12 jaar) nie.
Slegs 'n houtkaggel beskikbaar.
Gaste word versoek om asb. mooi na die gastehuis om te sien en dit in 'n aanvaarbare toestand te laat vir die volgende gaste.
Let asb. daarop dat Suid-Afrika af en toe beurtkrag ervaar wat 'n impak op gaste se verblyf kan hê.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 1 Gull Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang