Successfully reported

Provence Guest House

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies


Netheid
2.4
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.4
Veiligheid
2.6
Dwayne N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Apr 2025

Gemaklik, veilig, skoon. Het baie lekker gebly. Gasvryheid uitstekend. Eienaar gaan uit sy pad om gemaklik en tuis te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.6
Feb 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.2
Okt 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Stefan S
1 nag Gesin met tieners
3.2
Apr 2025

Een ster, low budget. Vriendelike diens. Die foto's op die webtuiste en hoe die plek werklik lyk, is totaal verskillend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Elana M
1 nag Saam met vriende
1.6
Feb 2025

Sal nie die verblyf aanbeveel nie. Ek sal nie die verblyf aanbeveel nie. Die kamers is vervalle. Beddegoed is oud en lyk vuil. Daar is ook geen veiligheidshekke tussen die verblyf en groot pad nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Eddie Bongani M
1 nag
5.0
Feb 2023

Best stay. Value for money indeed. I loved everything about this. Yes, it's an old building but it's giving. The Bible and eyewear next to the bed are a great touch. The breakfast was out of this world and the host was super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Beautiful place. I enjoyed my stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mauritz M
1 nag Gesin met tieners
2.2
Okt 2023

Die ontvangs was vriendelik en die onbyt was lekker. Die algeme instandhouding en toestand van die fasiliteit laat veel te wense oor, dit vol soos uit vervloë dae met 'n Franse kleurtjie maar die geur is weg. Ons gesinskamer was skoon en netjies; die dubbelbed was deurgeslaap en was die nagrus onrusbarend; in die badkamer was dit verslete; die stortkop was weg, net 'n enkel, dik straal uit die pyp; die krane was omgeruil en van verskillende vervaardigers; die stortgordyn was weg; die wasbak se mengerkraan het gelek soveel so dat mens te bang was om hom oop te maak. Die handdoeke was gevlek, maar darem skoon en het na versagmiddel geruik. Die algemene toestand van die perseel laat mens dink aan vervalle, die houtdeur(e) was verweer, die geboue in 'n swak toestand en dit wil voorkom of daar lanklaas iemand daar was en of die geld vir die instandhouding opgeraak het oor tyd; dit terwyl die ontvangs vriendelik, hartlik en gul was.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

James H
Kort verblyf
2.0
Apr 2023

No showerhead, no matches for the candle, kettle hard to use (plug location) and then it stopped working. No showerhead. No matches for the load shedding candle (I don't smoke). Kettle stopped working (no microwave to heat a meal). Right next to the road, with no fence, or bars on the windows. No in-room information about how optional meals would work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R501, Plot 131 Kolonieplaas Boskop, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8FXF5hhNzsziQTdFChUM63KFbunQlQKXoMYxs8KKp0Y3SyPvFu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 3 R501 Plot 131 Kolonieplaas Boskop 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -26.609904175325 27.109463696184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang