Providence 40
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R480.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 21 Nov 2025.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 21 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Breekskade- en verliesdeposito (terugbetaalbaar) van R500 moet volledig betaal word saam met die finale betaling. Dit is terugbetaalbaar binne 7 dae indien alles in orde is.
'n Babakot is beskikbaar op aanvraag.
Maksimum 6 persone word toegelaat.
Let wel: Geen sleutels sal oorhandig word tensy die volledige finale bedrag betaal is nie. Dit moet dus ten minste 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
'n Administrasiefooi van R480 word ook gehef.
Gaste moet eers die kluis toets voordat hulle dit vir hulle besittings gebruik.
Gaste moet hul eie slimkaart vir die DStv saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Clarence Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang