Successfully reported
+29

Pumlani

Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
    12 volwassenes, 6 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Neptune Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 19)

Beskrywing

Pumlani is 'n bekoorlike gesinshuis aan die strand in Kei Mouth, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte bied. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis kan gemaklik 12 volwassenes in ruim kamers akkommodeer. Die huis bestaan uit 6 slaapkamers vir volwassenes, gemeubileer met 1 koninggrootte bed, 2 koningingrootte beddens, 1 dubbelbed en 4 enkelbeddens. Dit sluit 'n addisionele slaapkamer in met 3 stapelbeddens slegs vir kinders wat slaapplek bied vir 6 kinders. Daar is 3 badkamers, toegerus met 'n bad of 'n stort en nog 'n aparte toilet.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, ketel, ens. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel en ruim, gemaklike rusbanke in. Dit maak oop na 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Die huis maak ook oop na 'n tuin met 'n vuurput en buitesitplek met uitsig oor die see.

Veilige parkering in 'n dubbelmotorhuis is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Daar is 'n ekstra yskas en vrieskas in die motorhuis. Daarbenewens sluit die huis 'n alarmstelsel, sekuriteitsbalke, 'n waskamer, 'n sonkraggeiser, sonkrag en 'n rugsteun-reëntenkstelsel in.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 1 Leefarea 5 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

6

3 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Neptune Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pumlani het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 19)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 19)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 19)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
    12 volwassenes, 6 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Neptune Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5364c72f19be2cf8b66e2cb9badc56cb03ab6dc5823730ee6b36c303bf48a6dce9a91534271479270781d047ab8b4b6b65ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 19) 4 5 1 5 4 Neptune Road Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.684434673364 28.37982326746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang