Q on Westford
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Westford Road, Houtbay, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Q on Westford is in 'n stil doodloopstraat in Houtbaai, Kaapstad geleë. Dit is op die grens van 'n natuurreservaat en bied berguitsigte aan die agterkant en see-uitsigte aan die voorkant.
Hierdie veelsydige verblyf kan in verskeie kombinasies bespreek word, insluitend 'n eenslaapkamerwoonstel, tweeslaapkamerwoonstel en 'n drieslaapkamerwoonstel, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede bied slaapplek aan tussen 2 en 6 gaste. Linne, handdoeke, sjampoe en lyfseep word voorsien.
Elke eenheid het gemaklike sitplek met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.
Elke eenheid het 'n stoep of balkon met 'n berg-uitsig.
Hierdie verblyf is 5 minute se stap vanaf die strand, en bied 'n uitsig oor die bekende Chapman's Peak-rylaan. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Westford Road, Houtbay, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Q on Westford het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Westford Road, Houtbay, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang