Cape Chameleon
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2025 tot 28 Nov 2025.
Prys sluit in
- Cape Chameleon Cottage 1
- Selfsorg
- Country Stay
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- PietMyVrou
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Inkloktyd: Na 14:00
- Uitkloktyd: Teen 10:00
- Rook is streng verbode binne die eenhede.
- U mag slegs buite rook.
- Dit is 'n stil, residensiële ruimte. Partytjies, geleenthede of luidrugtige byeenkomste word nie toegelaat nie.
- Ongelukkig kan ons tans nie troeteldiere akkommodeer nie.
- Beperk asseblief geraas tot 'n minimum tussen 22:00 en 07:00 om bure te respekteer.
- Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie en u kan nie die maksimum besettingsgetal wat gelys word, oorskry nie.
- Behandel asseblief die huis soos u u eie sou behandel.
- Rapporteer enige skade of probleme onmiddellik.
- U is welkom om die kombuisie te gebruik. Maak asseblief skoon na uself.
- Sluit altyd deure en vensters wanneer u die eiendom verlaat.
- Skakel ligte, toestelle en lugversorging af wanneer dit nie gebruik word nie en maak seker dat die vuur in die kaggel uitgebrand het.
- Gooi asseblief vullis in die aangewese groot asblikke op wiele weg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Old Main Road, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang