Ramandire Bed & Breakfast
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Magriet Street, Jackaroo Park, Witbank/eMalahleni, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ramandire Bed & Breakfast bied gerieflike verblyf in die stil woonbuurt Jackaroo Park in WItbank, ook bekend as eMalahleni.
Verblyf word in 7 en suite-slaapkamers met verwarmers en yskassies gebied. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek, en daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer en kombuis wat met 'n mikrogolf, oond, stoof, ketel, toebroodjiemaker en yskas toegerus is. Gaste kan ook ontspan in die tuin.
Wasgoeddienste, vervoer, middagete en aandete is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Ramandire het ook 'n klein konferensie-venue met plek vir 22 gaste.
Witbank bied heelwat aktiwiteite vir gaste van allerhande ouderdomme en voorkeure, soos koffiewinkels, plaasstalle en watersport by Witbankdam. Ander besienswaardighede sluit die Graceland Gholfbaan, Loskopdam en Middelburg Gholfbaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.8/5
Rethabile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4 Magriet Street, Jackaroo Park, Witbank/eMalahleni, 1035, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Magriet Street, Jackaroo Park, Witbank/eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang