Successfully reported

50 Ramsgate Palms

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Ian L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Phenomenal. We had a phenomenal stay. Our hostess was very friendly and helpful. Great location close to the beach and easy access to many locations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Het baie lekker gebly. Die plek is pragtig, skoon en netjies, het alles wat jy nodig het. Sou baie gehelp het as ons die lugversorging kon gebruik, maar sy krag was af gesit, al moes ons ekstra krag koop vir hom. Die slaapkamer dakwaaiers kan net op stadig, so die aande was maar warm. WiFi sou ook 'n plus gewees het. As jy nie WiFi saambring nie, kan jy nie die TV geniet nie. Hulle het dit gesê in hulle besprekingsbrief, ek het dit misgelees ‍️. Die verhitte swembad is vir seker 'n pluspunt vir die aand swem. Ons het dit baie geniet. Lizelle was baie vriendelik en het ons verwelkom en bygestaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
50 Ramsgate Palms
Thank you for your lovely review. I'm not sure why you were not able to use the aircon. It was recently serviced, so there should have been no issue. I will investigate what went wrong. After going to investigate I noticed that there is a switch next to the aircon that was never switched on. I plan to ensure it is switched on for future guests considering that not everyone would know to do that. Thank you for your input, and I hope we see you again soon.

Igna R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Mooi woonstel met alles wat jou hart begeer en reg op die strand. Mooi woonstel met alles wat jou hart begeer en reg op die strand. Gerieflik en gemaklik. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasenthree N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

I will definitely book again. Amazing. Fantastic stay! Highly recommend. I had the pleasure of staying at Ramsgate Palms, and it was an absolute delight from start to finish. The check-in process was smooth and Lizette was incredible. The place was absolutely clean and the kitchen was fully equipped. The ocean view is absolutely stunning with a patio. The dishwasher and washing machine made life easier whilst on holiday. Overall, I couldn’t have asked for a better experience. Whether you're travelling for business or leisure, I would definitely recommend this place. It’s great value for money, and the attention to detail is evident throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Bidstone Road, Ramsgate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf450f997c005886afa42d68d06a8dd0387d3b4f52a8a2c2d94d86e8112b9701eb9e778dc3c406542fef9b36e0b207d1d48d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 75 Bidstone Road Ramsgate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.887662255857 30.350307102002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang