Successfully reported
+34

Ramsgate Palms 2

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ramsgate Palms 2 is 'n pragtige en volledig gemeubileerde woonstel vir tot 8 mense, en is geleë in 'n veilige kompleks ongeveer 30m stapafstand vanaf die Blouvlag Ramsgate strand, die bekende Waffle House en Blue Lagoon Restaurant.
Die woonstel is baie gewild onder vakansiegangers

Die woonstel is op die grondvloer met 'n pragtige uitsig oor die see en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers; 1 waarvan 1 en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die derde kamer is ingerig met 2 stapelbeddens en het slaapplek vir 4.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV en 'n DVD-speler, en lei na 'n groot oop stoep met 'n tuin, Webber en 'n buitebraai, plus 'n ongelooflike uitsig oor die see. DStv is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi van R60 per dag.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, asook wasgoedgeriewe.

Jou voertuig het ook sy eie toesluitmotorhuis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marietjie P
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Baie lekker gebly. Veilig en reg op die strand. Sal enige tyd weer teruggaan. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie.
Jul 2025
Thea D
5.0
Ag, dit was net te lekker vir woorde. Gaan self en vind uit vir jouself. Baie dankie vir een lekker bly in Palms no 2, naby die strand, en die wagte b...
Sien meer
Jul 2025
Jack K
Saam met lewensmaat
5.0
Beyond our expectations. Wonderful holiday. Very conveniently right on the beach. Beautiful view of the sea. Cosy stay right on the gro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Louise V
Gesin met klein kinders
4.8
It is the perfect spot with beach access. It was great and will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Corle D
Gesin met tieners
4.8
Heerlike gesinsvakansie. Ons het al baie as 'n gesin by Ramsgate Palms gebly en eenheid nr 2 is net amazing. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Badkamer-gryprelings
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJJbuHbMPc5RmMykYsW2Spoyl3F8r1vdMZeRfnuLABkKGTshlPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 2 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.887615939726 30.350522972297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang