Successfully reported

Ramsgate Palms 2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marietjie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Perfek. Baie lekker gebly. Veilig en reg op die strand. Sal enige tyd weer teruggaan. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ag, dit was net te lekker vir woorde. Gaan self en vind uit vir jouself. Baie dankie vir een lekker bly in Palms no 2, naby die strand, en die wagte by die hek was altyd vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

It is the perfect spot with beach access. It was great and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corle D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Heerlike gesinsvakansie. Ons het al baie as 'n gesin by Ramsgate Palms gebly en eenheid nr 2 is net amazing. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beyond our expectations. Wonderful holiday. Very conveniently right on the beach. Beautiful view of the sea. Cosy stay right on the ground floor. Strongly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Ramsgate Palms 2
Good afternoon Mr. Keyser. Thank you for your wonderful review, it is much appreciated. We look forward to your next visit. Kind regards, Caroline

Adri V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Lekker gemaklik, veilig en gerieflik. Baie lekker gebly. Kan die see bietjie sien en dit is loopafstand van die strand en Blue Lagoon, waarvoor ons baie dankbaar was, want jy hoef nie te sukkel met parkering nie. Ons was baie tevrede met ons verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene F
Lang verblyf
3.8
Jul 2024

Lekker. Dit was lekker, maar daar was onmoontlike reels wat daar is, soos daar mag nie sand in die woonstel nie en so aan. Dit sal lekker wees as daar 'n vrieskas kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marize S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Location is great, unit was fine but smelled very damp. No towels were provided. The location was great and why we picked the unit. The complex is lovely and has a guard stationed at the gate. The unit smelled very damp, and the main bedroom smelled faintly of urine. No towels were provided, and this is not mentioned in the listing. The remote didn't work on arrival, and the dishwasher didn't work. Not even a tiny courtesy bottle of washing up liquid was provided, and many of the dishes were not particularly clean straight from the cupboard. Messages to the owner had a huge lag before there was a reply. Overall it is a nice unit, just a pity about the issues mentioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derek B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

We went on a short Family Holiday. The unit is very well equipped and comfortable. The location of the unit for a Beach Holiday with young children is superb. We found that the rental was clean, safe and all as per the description given in a safe secure complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJJbuHbMPc5RmMykYsW2Spoyl3F8r1vdMZeRfnuLABkKGTshlPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 2 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.887615939726 30.350522972297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang