Successfully reported

Raptor Ridge Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ontbyt is nie ingesluit in die koste van die verblyf nie. Dit kan die vorige aand gereël word.

Ons werk op sonkrag en gasgeisers. Indien iemand die gebruik van 'n haardroër benodig, reël asseblief met die bestuur, en ons sal met graagte die kragopwekker vir u aanskakel.

Ons het braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis, indien u iets in die yskas moet bêre. Vooraf reëlings moet getref word vir die gebruik van die geriewe.

'n Fles met warm water sal in die sitkamer beskikbaar wees. Ons kan ook gaste van 'n fles vir die kamer voorsien indien hulle wil.

Ons is troeteldiervriendelik, maar ons versoek dat diere aan leibande gehou word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethulie Road, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YTdlNmRmLWNkMTUtNDUyZS1hYjM3LWQ5YjUzNWY4NmNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 634 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang