Successfully reported
+41

Raptor Ridge Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethulie Road, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raptor Ridge Lodge bied verblyf by die Gariepdam. Dit is 'n unieke instansie wat aan die Vrystaatse kant van die Gariepdam geleë is. Die perseel grens aan die Gariepdam Natuurreservaat en is op 'n oop vlakte geleë met 'n unieke gevoel van ruimte, vryheid en eenheid met die natuur.

Verblyf word aangebied in 4 eenhede met enkel- of dubbelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n stoep met panoramiese uitsigte oor die omliggende Karoo-area en Gariepdam. Om die rustigheid en kalmte van die area te behou, word die lodge se elektrisiteit deur sonkragpanele en gasgeriewe voorsien. Dit is omgewingsvriendelik en bring jou nader aan die kalmte wat net die natuur kan voorsien.

Ons voorsien kookwater.

Raptor Ridge Lodge en Gariepdam bied talle doendinge om jou en jou gesin of kollegas besig te hou soos voëlkyk, fietsry, bergfietsry, sterrekyk, voetslaan en wildkyk wat beskikbaar is indien vooraf gereël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 634 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Martie N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Baie lekker gebly. Mooi natuurskoon. Het nie die stilte so geniet. Bets is 'n uitstekende gasvrou.
Aug 2025
Gerhard M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Tjoepstil en baie netjiese bed en behulpsame gasvrou.
Jul 2025
Rolin D
5.0
Waarde vir geld, silwer skoon en pragtig. Amazing. Ons is so vriendelik verwelkom! Die kamer was silwer skoon en baie gemaklik. Die uitsig oor die dam...
Sien meer
Jul 2025
Retha D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag plek. Die oornagplek het voldoen aan ons verwagtinge.
Jul 2025
Zelda V
5.0
Veilig en gemaklik. Ek is baie vriendelik ontvang. Pragtige omgewing. Gemaklike kamer.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 634

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Bethulie Road, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Raptor Ridge Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethulie Road, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YTdlNmRmLWNkMTUtNDUyZS1hYjM3LWQ5YjUzNWY4NmNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 634 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang