Red Coral No 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Norman Road, Unit 7 Red Coral, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Red Coral No 7 is 'n moderne selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks in Strand. Hierdie eiendom bied gemaklike en gerieflike verblyf en is ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met volledige DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n patio met buitesitplek, 'n draagbare braai en toegang tot die gemeenskaplike swembad geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot Strand se strande, winkels en eetplekke, terwyl die veilige kompleks gemoedsrus tydens u verblyf verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stephanie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 15 Norman Road, Unit 7 Red Coral, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Norman Road, Unit 7 Red Coral, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang