Successfully reported

Reeds House

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, eetgerei en breekware en sluit 'n ontbythoekie met gemaklike sitplek in. Gaste kan direk vanaf die voordeur in die Mediterreense swembad duik. Braaigeriewe is gerieflik langs die woonstel geleë en gratis doringhout word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Kombuisie
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Weerhou asseblief van geraas of harde musiek na 22:00.
Oornagbesoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
POA
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit 'n TV en 'n koffiestasie in. Ontbyt is by die oornagtarief ingesluit en word bedien deur die nabygeleë Restaurant 248. Vir vroegoggendreisigers kan 'n gerieflike ontbytpakkie vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Netflix
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Kamerdiens
Op versoek
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis
Ketel
Melk
Kamerdiens
Op versoek
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Weerhou asseblief van geraas of harde musiek na 22:00.
Oornagbesoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Buxton Street, Bergsig, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7fabb0bb74b4c36c4fa3b250f281e2bbd035f70d1f6effcf4761d19fb094913a832c74c1b8d6da9cc62273e882d81eff2f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Buxton Street Bergsig 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.888821215089 26.883344037899
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang