On the 8th
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 
Geen partytjies word toegelaat nie. Dit moet stil wees ná 22:30.
Rook verbode binnenshuis.
Die huis het onderonderbroke kragtoevoer wat WiFi tydens beurtkrag laat aanbly.  Daar is ook verskeie ligte in die huis wat kan brand tydens beurtkrag, maar moet herlaai word.
Spoedboetes: 
Daar is talle mense wat op die landgoed se paaie draf, fietsry en speel en kosbare plantegroei langs die paaie. Gaste mag dus nie die spoedgrense oorskry nie. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 823 Flensborg Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang