Richards Bay Airport Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Roller Ring Road, Birdswood, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Richards Bay Airport Lodge bied gemaklike verblyf naby Richards Bay Lughawe in Birdswood. Die lodge bied 'n gerieflike basis vir reisigers, of hulle nou vir besigheid of ontspanning besoek, en beskik oor 'n verskeidenheid goed ingerigte kamers wat ontwerp is vir gemak en praktiese gebruik.
Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, gratis WiFi en 'n platskerm-TV. Sommige kamers sluit ook 'n tee- en koffiestasie in vir ekstra gerief.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n rustige tuin, veilige parkering op die perseel en daaglikse skoonmaakdienste. Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike sitkamer en kombuisarea. Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Die lodge is gerieflik geleë vir beide sakereisigers en ontspanningsreisigers, met maklike toegang tot die Noordkus en omliggende besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 Roller Ring Road, Birdswood, 3900, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Roller Ring Road, Birdswood, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang