Ridgetop Escape
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge Road, Hillcrest, Hillcrest Park, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ridgetop Escape is 'n bekoorlike, losstaande selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Hillcrest. Dit is in die natuur geleë en bied 'n ontspanne atmosfeer met vriendelike diere op die perseel.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, lugbraaier, ketel, broodrooster en yskassie. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim tuin met sitplek buite en draagbare braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste sal naby restaurante, Hillcrest se skilderagtige roetes, kafees en winkels geleë wees vir 'n ontspanne ervaring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Falon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Ridge Road, Hillcrest, Hillcrest Park, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ridgetop Escape het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge Road, Hillcrest, Hillcrest Park, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang