Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 20 Des 2025.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Aug 2025 tot 30 Aug 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Aug 2025 tot 30 Aug 2025.
Prys sluit in
- Patrys
- Selfsorg
- Kolgans
- Selfsorg
- Tarentaal
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is selfoonontvangs in sekere areas op die plaas om kontak te hou met geliefdes. GVuests kan egter oproepe op Wi-Fi maak.
Onthou asseblief dat die huis op 'n plaas is en 'n 5 km grondpad moet ry. Gaste kan met 'n gewone sedanvoertuig tot by die eenheid ry, tensy dit baie laag op die grond is.
Neem asseblief ook kennis dat daar geen selfoonsein by die huis is nie, maar jy kan Wi-Fi-oproepe maak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietrylaagte Farm, Trawal, 8147, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang