Successfully reported

The Right Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Corneles H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Behulpsaam, skoon en vriendelik. Baie dankie aan die gasheer. Sy het ons tuis laat voel en waardeer wat jy vir ons gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
The Right Place
Baie dankie vir die positiewe kommentaar - waardeer dit, was 'n plesier om julle hier te hê.

Charles R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Clean and beautiful. Lovely place to stay and the friendly owner. I had such a good rest and wanted to book one extra night. Wilna was always available to help. The room was perfect. I will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
The Right Place
It makes me so happy to get positive feedback. Thank you, Charles. I am so glad that you had a good and, I bet, a well-deserved rest. Hope to see you soon!

Jackie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absolutely beautiful. Wilna is incredible! The Right Place feels like a home away from home. The room was perfect, the pool area and gardens were beautiful. My soul needed this calm and peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
The Right Place
Thank you for the great and heartwarming review. It makes my heart sing to learn that my visitors enjoy their stay.

Sanelisiwe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Enjoyed every moment. Excellent, customer service was on another level.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
The Right Place
Thank you so much for the great review. It was indeed a pleasure to be your host.

Siphamandla M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

The place is great and secure. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
The Right Place
Thank you for the good review - greatly appreciated. Please visit again.

Jh D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Lekker gebly. Vriendelik ontvang deur Wilna. Ons was opgradeer na 'n kamer met dubbelbed, toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Enigste kritiek is die beperkte parkeerarea. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
The Right Place
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Word waardeer. Jammer oor die parkering. Ek het my voertuig buite parkeer met die hoop dat julle van die parkering gebruik sou maak, maar ek verstaan dat julle dalk die (driveway) moeilik gevind het. Kom kuier gerus weer.

Simon S
1 nag
4.0
Sep 2025

Heel lekker en rustig gewees. Eienaars kan net 2 nuwe matrasse op enkele beddens vervang. Is al gedaan. Verder mooi skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
The Right Place
Baie dankie vir terugvoer. Sal beslis daarna kyk.

Tersia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Stil area, maar nie veilig nie. Sal nie persoonlik weer daar gaan bly nie. Lekker gebly, maar apies het ons eenheid geplunder deur die badkamer se venster. Daar was geen waarskuwingstekens oor enige apies nie. Die stortdeur maak net omtrent 40 cm oop, wat dit baie ongemaklik maak om in en uit te klim. Die waaier was nie in ’n goeie toestand nie, en dit was ontsettend warm. Die foto op die website is nie van die eenheid waarin ons gebly het nie. Dit is waar die eienaar woon. Die houttrappe se reelings was ook gebreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Wilna
The Right Place
Ek is jammer om te hoor dat julle nie lekker gekuier het nie. Ek het julle juis opgradeer na 'n groter eenheid. Die stort maak op die hoek oop na albei kante toe. Die foto van die eenheid wat julle oorspronklik geboek het, is korrek. Dit is nie my woning nie, maar 'n kleiner twee-bed eenheid. Oor die apies vra ek om verskoning en het ek skoon gemaak so goed as moontlik. Nie veilig nie? Dit is die eerste woord wat ek daarvan hoor. Ek bly nou al 40 jaar hier, waarvan 5 alleen, en het nog nooit enige probleme gehad nie. Ek het ook my kar buite parkeer om plek vir julle voertuig gemaak, wat julle ongelukkig nie gebruik het nie. Die reeling aan die een kant is in volle gebruik en die ander reeling is reggemaak. Jammer, ek het gedink ek doen julle 'n guns deur die groter en duurder eenheid aan te bied. Ongelukkig is die weer die tyd van die jaar onsettend warm. Sou waardeer het indien ek bewus gemaak was rakende die waaier, want ons het twee spaar en kon dit vervang.

Willem J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was 'n heerlike vakansie, heerlike slaapplek en vriendlike mense. Was 'n heerlike vakansie, het so lekker gebly en sommer 'n nog 'n ekstra aand geboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
The Right Place
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Word waardeer.

Ronel M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Baie netjiese, skoon verblyf. Goeie waarde vir geld. Skoon netjiese verblyf. Baie rustige en veilige omgewing. Die swembad en lapa was 'n bonus. Sal beslis die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
The Right Place
Thank you so much for the great review. It was great to be able to accommodate you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Erfmann Street, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735f9b23c6f63ee341baf3e91b1e44a6b337cb1592c9f9828a58f5fa8324610e1eba5ea55182eda4d743910111b2390748f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 43 Erfmann Street The Wolds 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7848369 30.8691162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang