River City Inn
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Park and Scott Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 325 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
River City Inn bied gastekamers in Upington se middedorp. Die hotel bied moderne en gerieflike geriewe aan reisigers.
Verblyf by River City Inn beskik oor 29 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n TV met 15 kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n lessenaar met kragpunte, 'n haardroër en 'n strykyster en strykplank op versoek in elke kamer.
Die hotel bied 24 uur-ontvangs en gratis WiFi. River City Inn is naby plaaslike winkels, restaurante en ander geriewe in die middedorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Corner of Park and Scott Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Park and Scott Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang