Successfully reported

River Dance Couple Unit

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Claudia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Calm and we just reboot. Place was amazing, we will come back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, netjies en aangenaam. Vandat ons daar aangekom het, was alles perfek. Die kamer en erf is baie netjies. Jy kan op jou stoep sit en die rustigheid ervaar. As jy wil afskakel, is hierdie die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Amazing en rustig. Dit was ongelooflik lekker. Hulle het so mooi na ons gekyk en dit is 'n pragtige plekkie. Dit was ongelooflik mooi daar en netjies. Die vroutjie wat daar is en die plek beman is 'n engel uit die hemel uit. Sy is vriendelik en baie behulpsaam. Die eienaar is amazing en vriendelik en antwoord vinnig op boodskappe. Ek sal vir seker weer gaan. Inteendeel wil my kind haar 18de verjaardag daar hê. Die plek is nog mooier as die fotos. Jy moet gaan om tyd saam jou familie te spandeer en het nie WiFi nodig nie. Dit is te mooi om op die internet te sit. Ek en my kind het dit so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie rustig. Pragtige groen natuurskoon. Het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon J
Kort verblyf
3.8
Jun 2025

Heerlik. Die verblyf was absoluut heerlik. Ek gee dit definitief 'n 10/10.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende diens, beautiful plekkie. Eerstens die diens was puik van die begin af, Marilie en Lesego was uitstekend. Hulle het uit hulle pad gegaan vandat die bespreking gedoen was. Was die heeltyd in kontak met ons. Marilie het ons opgegradeer na 'n groter eenheid, en dit was geen ekstra kostes nie. Die plekkie was pragtig en die uitsig was onbeskryflik mooi. Die ape was die hoogtepunt en hulle het die mooiste paar swart swane. Sal die plekkie beslis aanbeveel. En sal beslis weer gaan. Dankie julle vir die puik diens. Hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Ideaal vir rus en stilte vir 'n midweek wegbreek. River Dance Couple unit was baie gerieflik. In vergelyking met ander soortgelyke verblyf was dit egter effens skraps toegerus wat selfsorgitems betref. Dit was vir ons 'n werksgeleentheid ook en die internetopvangs/netwerkseine was baie wisselvallig - toegang tot WiFi sou baie gehelp het. Op die oog af is die woonstel baie netjies, maar by nadere ondersoek is daar heelwat klein onderhoudswerkies nodig wat toekomstige skade sal beperk. Lesego het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulani S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Nov 2024

I was generally pleasant. My stay was pleasant. The lady who assisted me is very welcoming. If you require internet assistance while at the establishment, it's going to be an issue because the network in the whole area is generally bad, and they don't have WiFi and there is no TV. So if peace and quiet is what you require, then you will be good. Overall, it is a nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Rustig en stil met baie potensiaal wat nog ontwikkel kan word. Baie vriendelike ontvangs van die gasheer. Die eenheid is baie mooi skoon. Die eenheid is nie alleenstaande soos geadverteer nie, wat 'n bietjie privaatheid inboet wanneer die lodge vol bespreek is. Nogtans lekker rustig vir 'n rus-naweek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R96, Hekpoort, Magaliesburg, 1714, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA921ceea2b694a808b422045f28088558588d945c18b7b3fcc94dd15d0c4cc4560f7451f8e5135960d9e13a435836c9041f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R96 Hekpoort 1714 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.91816587465 27.609317014369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang