Successfully reported

River View Cottage at the Breede

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ielhaam J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Bliss. We had a wonderful stay at the Cottage and would definitely return with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, veilig en perfekte ligging! Baie lekker! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Baie dankie Marlene! Thank you so much for your kind words! I'm so glad you enjoyed Witsand and the cottage! Hope to see you again one day! Keep well! Aissa & Therese

Hybre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful coastal town providing the ideal stay for rest and relaxation. Witsand was a lovely break away. The cottage was clean and had a great fireplace, which was perfect for the rainy weather we had. The host was so helpful and an excellent hostess. We really enjoyed the large selection of crafts and delicious rosterkoek at the local market.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Thank you so much for your kind words, Hybre! I'm so glad you enjoyed Witsand and the cottage even in the bad weather. Hope to see you again one day! Keep well! Aissa

Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Netjies en modern ingerig, sal weer kom. Heerlik gebly. Die twee aparte badkamers was 'n plus. Uitsig is bietjie beperk, maar mens verstaan dit; daar is ander geboue ook. Dis wel net 'n paar treë van die hawe en restaurant af, en ons het lekker gestap soggens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Soos altyd was dit wonderlik! Enigste negatiewe punt was: Die sambreel vir buite is gebreek - sal great wees as dit vervang of herstel kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Thank you Rudi, so glad you enjoyed. And thanks again for staying with us. Huge apologies about the umbrella we will repair or replace it. Take care. Best wishes Aissa

Erica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons het heerlik gekuier in die pragtige cottage. Als wat mens nodig het, is daar. Ook 'n heerlike kaggel binne. Teresa is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Baie dankie Erica. Ek is so bly en dis so lekker jy het dit geniet. Alles van die beste Aissa & Therese

Ed V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Vry uitsig. Malgas toe ens. Malgas pont. Ons het daar die pizza huis besoek. Baie goeie kok. Die strand is lekker in die riviermond. Ons het Swellendam besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Baie dankie dat u met ons gebly het Ed. Ons is so bly jy het jou tyd in Witsand geniet. Aissa

Randall M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

As gesin het ons onsself vreeslik geniet. Lieflik om ander te ontmoet. Rustige atmosgeer en veilig hier. Sal enige tyd mense aanbeveel om die seelug hier te trotseer. Verwelkoming was aangenaam. Baie dankie aan personeel. Tot weersiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Baie dankie ! One is so bly jy het jou tyd in Witsand geniet ! Mooi Bly Aissa

Amelia S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Fantastiese wegbreek. River View Cottage at the Breede is uitstekend gelee. Die kothuis is baie mooi gemeubileerd met als en nog meer wat jy nodig het. Baie netjies en sal dit defnitief aanbeveel. Sal in die toekoms nie huiwer om weer te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Baie dankie vir die mooi woorde, Amelia. Thank you for staying with us. Best wishes, Aissa.

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtige, netjiese plekkie. Sal vir seker weer daarvan gebruik maak. Pragtige oop strande. As jy lief is vir visvang is dit die plek om te wees. Aissa en Therese is baie vriendelik en hulpvaardig voel sommer gemaklik om met hulle te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
We are so glad you enjoyed your time there Jeanette, and we appreciate your booking with us and the lovely review. Take care till we see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Aissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Breede River Lodge, Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689cf4722bf988233e3a0aff938dea639b7e315b3395ef4bb4d78406fbb8721787b8573319c69566bef93381a4a9f0cd4b1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 201 Breede River Lodge Joseph Barry Drive 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.396177760865 20.826614091827
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang