Successfully reported

River View Cottage at the Breede

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Eenmalige skoonmaakfooi van R350 is ingesluit.
'n Eenmalige fooi van R300 vir enige honde wat besoek.
Versoek asseblief inligting oor bootparkering as u van plan is om u boot saam te bring. Bote word nie toegelaat om in die parkeerterrein te parkeer nie, maar daar is verskeie opsies vir bootberging met verskillende kostes in Witsand.
Let asseblief daarop dat ons nie brandhout verskaf nie - koop asseblief voor u aankoms.
'n Aanvanklike voorraad toiletpapier, water, tee, koffie, melk, skottelgoedseep, ens. word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Breede River Lodge, Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689cf4722bf988233e3a0aff938dea639b7e315b3395ef4bb4d78406fbb8721787b8573319c69566bef93381a4a9f0cd4b1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 201 Breede River Lodge Joseph Barry Drive 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.396177760865 20.826614091827
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang