Successfully reported
+39

Riverbank Villas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Postma Street, Damarea, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverbank Villas bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Potchefstroom, wat dit 'n ideale opsie maak vir besigheids- of ontspanningsreisigers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 pragtig ingerigte kamers, almal met privaat badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer het bykomende geriewe soos TV's, komplimentêre WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek, en die ideale ligging bied maklike toegang tot die Mooirivier asook ander besienswaardighede en geriewe, insluitend die Goetz Fleischack Museum, die bekende River Café vir middagete, en die Prozesky Bird Sanctuary, wat verseker dat gaste gedurende hul verblyf vermaak word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicoline D
Saam met vriende
5.0
Convenient, comfortable in a lovely neighbourhood. We had a great time around the pool! Lovely location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Lorraine B
Saam met vriende
5.0
Baie mooi en netjies. Rustige area. Heerlike beddens. Ruim badkamer. Als is baie netjies. Jessuca was gasvry en het vinnig gereageer op ons navrae.
Feb 2025
Andre R
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf. Baie goeie verblyf met 'n heerlike ontbyt en baie vriendelike personeel. Bespreek gerus hier.
Nov 2024
Suzette O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Nov 2024
Leani H
Saam met vriende
5.0
5 ster. Baie lekker gebly. Jessica was baie vriendelik en akkommoderend.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Postma Street, Damarea, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Riverbank Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Postma Street, Damarea, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9772bd22abd6c58f52b2ec332e3fbea76e8dca07e2c99b8f5b4486e14aad82636b2fc14f65d5c68d8b8a6909b097a5d73d31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 26 Postma Street Damarea 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.677934516969 27.098665938101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang