Riverbush Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverbush Lodge bied smaakvolle verblyf in die pragtige dorpie Parys naby die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkykers wat rustig langs die rivier wil wandel.
Daar is 8 dubbelkamers agter die hoofhuis. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, privaat ingang, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Verder voorsien die instansie 'n gemeenskaplike kombuis en veilige parkeerplek onder 'n skadunet.
In geval van beurtkrag of kragonderbrekings is daar sonkrag en batterye beskikbaar wat sover moontlik die WiFi, pomp, buiteligte, hoofligte en TV sal aan hou. Die sonkrag bied ook ononderbroke water van die boorgat en opgaartenks.
Riverbush Lodge is naby die Parys Lughawe, 'n privaat vliegveld, 'n rolbalbaan, tennisbaan, gholfbaan, visvangplek, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsritte, abseil, wildplase en die Dome Zipline.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 194
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 18 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Riverbush Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang