Successfully reported

Riverstill Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tersia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het 'n fantasiese naweek gehad saam met ons honde-kinders. Ons het 'n fantasiese naweek gehad saam met ons honde-kinders. Ons het waarde vir ons geld gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Nuwe avonture, nuwe vriende. Dis 'n verryking. Riverstill is 'n juweel. Dis 'n baie spesiale plek en word bewoon deur besondere mense (en diere). Die plek het ons verwagtinge oorskry en ons is goed betower. Wil beslis weer gaan kuier en sal dan langer vertoef om meer van die omgewing en sy mense te ervaar. Dankie, vir die koffie, die samesyn, die aweregse wyshede en die intelligente gesprekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Very relaxing. Beautiful location, in the heart of the bushveld. Big green lawns with huge trees surrounding the accommodation, perfect place for kids to play, while having a braai under the trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex R
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Quiet and relaxing. They were friendly and very hospitable. They went out of their way to help me. The cottages are very well kept and have a charm and uniqueness. Thanks for the stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Asemrowend mooi! Ons en ons hondjies het heerlik gebly in Caspir's, die plekkie was skoon en goed toegerus. Onthou net die eenheid het nie 'n oond nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Helise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

‘n Goeie wegbreek, natuur is pragtig en huis is goed ingerig. Stil en rustig, kan die rivier hoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Stil en ontspannend. Lekker rustig en stil, kan goed ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Groot huis met mooi tuine. Die vallei rondom die rivier is baie mooi. Die rivier was baie vol toe ons daar was so weet nie hoe lyk dit gewoonlik nie. Het in Stroh huis gebly en daar is baie spasie en die tuine is baie mooi en ruim. Let wel daar is nie opvangs nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Absoluut hemels. As jy 'n natuurmens is gaan jy dit vir seker geniet. Ag, al mens se sorge spoel af in die rivier soos ek en my vrou probeer visvang het. Ons was onsuksesvol weens die spond tyd wat aan die gang was. Maar ek sal vir seker volgende keer my fly-stokke inpak en weer my bass toerusting. Dis lieflik en rustig daar. Ek sal in geen ander huisie bly as Gypsy nie, die hele oop idee met die donkie - ons love dit. Voel of mens in 'n ander wêreld is. Ons gaan vir seker gou weer terug, die geelvis en bass wag vir my. Baie dankie aan julle, die webtuiste ook, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin J
1 nag
3.8
Feb 2021

Pleasant and neat. You need a big bakkie to access. The road is almost like 4x4 track. Luckily we drive a bakkie otherwise we would have struggled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Riverstill Guest Farm
Wonderful and abundant rain fell in the catchment area of the Groot Marico river... like always we have already dealt with roads that took a hammering from more than 200 mm of rain, furrow systems that silted up during the flooding and in general cleaning up after the recent heavy rain. The roads are once again fine for sedan cars without low profile tyres although we see a fair share of those as well... Just interested to know why the location gets such a low score as we have not yet met anyone that didn't rave about this secluded valley...

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzOTc2ZTlkLTI5NWUtNDE5Yy1hOGQ3LTRjMDUyMWZjM2Y3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Vergenoeg Estate Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.64325 26.429111111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang