Riverstill Guest Farm
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverstill Guest Farm skuil in 'n diep vallei, wat deur die Groot Marico-rivier geskuur word, net 6 km buite Groot Marico. Hier is die klem op rustigheid, eensaamheid en herverbinding met die natuur.
Daar is 5 rustieke gastekothuise wat op die plaas versprei is met privaatheid en ontspanning in gedagte. Elke eenheid bied selfsorggeriewe en is toegerus met kaggels en braai-areas. Geriewe sluit elektrisiteit, elektriese geisers en gasstowe in. Alle kothuise is slegs met storte toegerus. Voorsien asseblief jou eie handdoeke en vuurmaakhout.
Aktiwiteite in die area sluit swem in die rivier, voëlkyk, voetslaan, piekniek hou, of visvang in. Alternatiewelik kan jy rustig op een van die skilderagtige roetes in die omgewing ry en die Marico-oog besoek, die bron van die rivier wat deur die plaas vloei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Gaste dink Riverstill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang