Successfully reported

Riverview House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Justin R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Absolute gem. What a superb place and well organised. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmone S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Relaxing stay in a beautiful location, with everything. Excellent value for money with a beautiful nature view. Everything you need and more was provided. Riverview house was in a neat and good condition as advertised. Lots of games to play with family to enjoy the stay together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Lekker braai, lekker stap, lekker koffie drink op die stoep en lekker slaap! Riverview House is 'n baie ruim en netjiese huis met 'n pragtige uitsig. Dean is 'n uitstekende gasheer wat seker maak dat als in orde is en dat gaste welkom voel. Ons het sommer op dag 1 vir nog 'n aand bespreek omdat ons sommer tuis gevoel het. Ons het vir 4 aande met ons 2 en 3 jarige daar gebly en nooit gevoel daar kort iets. Die beddegoed en die handdoeke wat voorsien word, is van baie goeie gehalte en het gesorg vir 'n luukse gevoel. Die elektriese komberse was 'n lekker bederf en het verseker dat ons elke aand in 'n warm bed kon inkruip. Die kaggel het 'n groot verskil gemaak in die leefarea wanneer die son gaan sak het. Die waterdruk van die storte is goed en die water word gou warm. Net die bad en die kombuis se warm water druk was baie laag en hierdie het ons aan die eienaar kommunikeer. So ek glo en vertrou dit sal aangespreek word. Die skottelgoedwasser en wasmasjien is 'n bonus, veral met kinders. Die kombuis is baie goed toegerus met als wat jy mag nodig kry om lekker maaltye aanmekaar te slaan en die yskas met vrieskas het heelwat pakplek. Die honde en kat het wel elke dag kom inloer (soos wat Dean noem), maar nooit almal op dieselfde tyd nie en is baie goed gemanierd en het ons glad nie gepla nie. Drie van die honde het saam met ons gaan stap wat mens eintlik laat veilig voel het in 'n vreemde omgewing. Ons het lekker gebraai, lekker gaan stap, lekker koffie gedrink en baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Barrington Road, Ruigtevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97c5560c216e71c75ac3b62f60b67fac6666d1026d7a75450d57e80e77c56e5902c08ab5b33e6ac49e2ae6f91290f2ba83da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 10 Barrington Road Ruigtevlei 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.98668866338 22.838913894358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang