Riverview House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die houtvuur-warmbad is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste van R1500 per vul. Gaste moet tydens bespreking aanmeld of hulle die bad wil vul of nie. Gaste moet asseblief bewus wees dat die eienaar se 6 vriendelike honde op die plaas rondloop en van tyd tot tyd kan kom kuier. Rook is verbode binnenshuis. Die eiendom bied volle sonkrag- en battery-rugsteun, wat ononderbroke krag verseker.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Barrington Road, Ruigtevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang