Successfully reported

Riverview River Club

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,200.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Gashandleiding word voorsien met alle inligting rakende die huis, WiFi en plaaslike besienswaardighede.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is saam met elke bespreking betaalbaar en sal onder alle redelike voorwaardes aan gaste terugbetaal word.
Toestelle, stoof en oond moet na gebruik afgeskakel word.
Respekteer asb. die bure, geen harde geraas na 20:00 nie.
Die sleutel moet met vertrek in die sleutelboksie gelos word.
Tee en suiker word met aankoms vir alle gaste voorsien.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen kinders mag sonder volwasse toesig oorbly nie.
Geen onder 21's mag sonder volwasse toesig oorbly nie.
Derdeparty-besprekings word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley Road, The River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cf9d2c6004819b8b1eb25ee5deccf425ebb493db23721753d441fed7fcc0014c37eceac406934d6887948b646cf7b794b07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Piesang Valley Road The River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0602955 23.3690483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang