Successfully reported
+29

Riverwalk on Vaal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, Plot 56, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Riverwalk on Vaal is 'n selfsorghuis op die oewer van die Vaalrivier in Lindiquesdrif, Noordwes. Dit is ideaal vir gaste wat die rivier wil geniet.

Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het beide dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met bankies toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en 2 dubbelslaapbanke vir 4 ekstra gaste. Die leefarea het 'n rusbank en 'n kroeg met stoele, asook 'n ingeboude braai. Dit lei na die stoep met 'n uitsig oor die rivier.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 100 m van die rivierfront om te geniet. Die verblyf is naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

2 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Caitlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Main Street, Plot 56, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
  • Gaste dink Riverwalk on Vaal het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, Plot 56, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf765df155715e84eae9b8c369d840bae6e24e292ab2065c3514f2523f3d19e66504df4efae12cfd49fb46820b153b3bc1dfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 10) 3 5 1 4 Main Street Plot 56 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.749633720428 27.568335019295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang