Road Lodge N1 City
- Kapasiteit: 148 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louwtjie Rothman Street, N1 City, Goodwood, Cape Town, 7643, Wes-Kaap
- Vanaf R1 061 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge N1 City bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die Moederstad. Die sentrale ligging beteken dit is naby die lughawe en Kaapstad se middestad vir sakereisigers. Dis ook naby die strand en die Wynlande vir diegene wat die area wil verken.
Die hotel met 92 kamers bied 'n aantal kamers met lugversorging wat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. 'n Enkelslaapbank vir slegs 'n kind is in sekere kamers beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.
The Road Lodge N1 City bied veilige parkeerplek, 24-uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt beskikbaar. Daar is ook verkoopmasjiene met versnaperinge en drankies.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations N1
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Louwtjie Rothman Street, N1 City, Goodwood, Cape Town, 7643, Wes-Kaap
- Gaste dink Road Lodge N1 City het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 148 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louwtjie Rothman Street, N1 City, Goodwood, Cape Town, 7643, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang