Robberg Blue
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2025 tot 3 Nov 2025.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen student, matriekwoede, besprekings of groepe, geleenthede of funksies word toegelaat nie. Hierdie verblyf is die beste geskik vir 'n gesin.
Neem asseblief kennis dat hierdie woonstel 'n privaat, selfstandige eenheid in 'n drieverdiepinghuis is en 'n aparte ingang het. Die hoofwoning word deur permanente inwoners bewoon.
Kansellasiefooie is van toepassing op die kennisgewingtydperk voor aankoms. Geen terugbetalings word uitgereik vir vroeë vertrek nie.
'n Breekskadedeposito sal binne 30 dae na vertrek terugbetaal word, minus enige koste vir skade, vermiste items, abnormale skoonmaak, of onbetaalde huur.
Die eiendom moet in dieselfde toestand gelaat word as wat by aankoms gevind is. Enige skade of tekorte sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Slegs die aantal gaste wat in die eiendomsbeskrywing vermeld word, mag die eenheid bewoon. Bykomende gaste benodig vooraf skriftelike toestemming, en ongemagtigde bewoning kan lei tot onmiddellike uitsetting sonder 'n terugbetaling.
Geen troeteldiere word toegelaat tensy vooraf goedkeuring verkry is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang