Successfully reported

Rockview Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Erika S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustig, netjies en skoon, vriendelike personeel, veilig. Het baie lekker gebly. Enigste flaw was dat daar nie 'n bad prop was nie, maar andersins was alles piekfyn, ek sal graag weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Verblyf was baie lekker, diens was van die begin tot einde baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Rockview Guest House
Hi Chantelle, baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dat jy tyd af gestaan het om dit te doen. Dit was aangenaam om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete. Bev en Petro.

Jelliot H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

I was happy. It was good. It's just that when there is loadshedding, water is affected as well. So shower early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jelliot H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Good place. Rooms are big and clean. Warm welcome, and my room was ready.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag
5.0
Jan 2023

Dit was die beste verblyf wat ek nog ooit in gebly het. Sowel as die ontvangs, gasshere en gasvrou. Dit is ruim skoon, netjies. Met die mooiste see-uitsig. Pragtige pool area met 'n kroeg beskikbaar. Ontbyt is ook opsioneel beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonginkosi M
Kort verblyf
3.8
Des 2023

It was fantastic and the caretaker lady was very helpful. Enjoyed our stay. It is close to the beach and Wild Coast. There are other places of interest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Rockview Guest House
Hi Bonginkosi, Thank you for your review and for the high ratings for value for money, customer service and cleanliness, this makes us happy. We are, however, concerned about the low rating for security. The property is fully walled, with an electric fence. There is a remote operated access gate to the parking and the sliding doors on the ground floor all have security chains. We would like to address your concerns, if you could give us more information. We want you, and all our guests to feel safe. Kind regards Bev & Petro

Celia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absoluut skoonheid en mooiheid. Met die respek wat jy jou eie huis gee. Welgedaan en pragtige uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Rockview Guest House
Hi Celia, baie dankie vir die wonderlike gradering, dit is n groot beloning om te weet dat julle die verblyf geniet het en ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms. Groete. Bev en Petro.

Nicolaas L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

So goed soos 'n hotel. Goed uitgelê met pragtige uitsig. Voel nie jy is êrens in'n aangeboude kamertjie ingedruk nie. Groot, ruim ontspanningsareas. Baie netjies en modern. Vriendelike professionele ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michael
Rockview Guest House
Dear Nicolaas, thank you for the great review and feedback, which we've shared with the staff. Its so rewarding to know you had a good experience during your visit to Rockview Guest House and we look forward to welcoming you back. Kind regards Bev & Petro

Shamilla R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2022

Awesome. Friendly staff and very hospitable. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michael
Rockview Guest House
Dear Shamilla, thank you for the awesome rating and for taking the time to review. The Rockview Guest House team strives to make our guest's stay as comfortable as possible and we're glad you enjoyed your stay. We sincerely hope to welcome you back to Rockview in the future. Kind regards, Bev and Petro.

Julene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Dit was heerlik om lekker te kon slaap in 'n bed wat nuut gevoel het. Ons het navrae gedoen oor die omgewing se eetplekke. Wendy het verskeie plekke aanbeveel bv. Beavers Creek Coffee Farm en Ski Boat Club. Wat 'n aangename verrassing. Wat julle nie gesê het op julle advertensie nie is dat mens addisioneel moet betaal vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Rockview Guest House
Hi Julene, dit was aangenaam om julle te huisves. Baie dankie vir die wonderlike gradering en ons is so jammer omtrent die ontbyt kwessie. Daar is n vermelding op die webtuiste dat onbyt ekstra is onder die opskrif: Ekstra Informasie, nie baie opsigtelik nie, so ons sal kyk daarna. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete. Bev, Wendy en Petro.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 180 Harrow Avenue, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5ee897d62b0e546e5aa86faa68f4544d54542540bc82c4c4788c1d450995423f413d07ff64c0ba518073772fe770a1b321e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 180 Harrow Avenue Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.051941320298 30.227658748627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang