Rod's View Unit 1
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4391, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Rod's View is 'n strandfront-eiendom geleë op Sheffield Beach, aan die Dolfynkus, in KwaZulu Natal. Die instansie bied see-uitsigte en direkte toegang tot die strand.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede elk met 2 slaapkamers en suite en kan 5 mense akkommodeer. Albei eenhede is op een groot eiendom aan die strand geleë. Die hoofslaapkamer in elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamers 3 enkelbeddens het. Elke eenheid is 137 vkm. groot, met 'n groot buitedekarea.
Die eenhede beskik elkeen ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuise is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 89 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rod's View Unit 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4391, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang