Successfully reported

Romilly Holiday Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Eshtera V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ek sal altyd 'n Kaap vakansie hier wil doen want dit was soos jou eie huis! Romily woonstel was baie gerieflik en die uitsig onbeskryflik. Ek en my gesin kon maklik strand toe loop en baie veilig gevoel. Die woonstel was ruim en daar was geen tekort aan enige iets nie. Selfs die parkeering was maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Sleeping was good. Spacious unit. Very good. Just the warm water pressure of the back shower needs attention. The water coming out was weak. The owner must change some of the pictures on the website, like the outside of the building as the colour is no longer blue, and also where the cars are parked; the pictures are upside down. Otherwise, the experience was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Rustig, netjies en gerieflik. Baie dankie vir 'n baie netjiese grondvloer eenheid. Parkering was 'n probleem, maar verder het ons 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2025

Dit was lekker net aandag gee aan bogenoemde. Ons het lekker gebly, al was die nadeel dat 'n pyp gebars het Saterdag aand, so ons moes tot uitklok elke keer die vloer mop in die kombuis. Dan het dit ook gereën binne in die kamer by die venster Sondag aand. Meubels is al verouderd.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maureen D
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2025

Rustig. Needs an overall upgrade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Heidi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik ontspan, net wat ons nodig gehad het! Romilly was 'n uitstekende keuse. Gerieflik, silwerskoon en goed geleë. Die gasvrou was vriendelik en uiters behulpsaam. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ons het lekker gebly, gekuier en baie gestap! Lekker huislike gevoel (home away from home). Ruim genoeg sodat niemand in mekaar se pad is nie. Die sonkamer was ons almal se gunstelinghoekie vir vroegoggend- of laatmiddagkoffie. Ideale ligging met die strand wat letterlik net oor die pad is. Heerlik op en langs die strand gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker plek by die see. Baie lekker vakansie gehad. Sal enige een of self terug gaan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reihan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantastic. It was amazing. The apartment was clean and spacious, service was amazing. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

It was excellent value for money and will definitely use Romilly again. The accommodation was way more spacious than we expected. It is well positioned, right on the beachfront, and the owner went out of her way to fit in with our sudden change in plans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chrissandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Melkbaai Street, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEho8OJUO3CgSy6Sr1ExER7ypw990BppLPsYZcifcdKeFMMMOzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 1 Melkbaai Street 1 Romilly 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.108191391046 18.820523038029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang