Successfully reported

Rooibank

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Chantal K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fabulous. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en netjies en presies soos die foto's. Die enigste klagte was die miere in die kombuis, as julle dalk net dit kan uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriza L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker, sal definitief aanbeveel. Ons het dit werklik geniet. Die fasiliteite was baie goed en die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

‘n paradys van stilte, veiligheid en natuur. As ek 10 sterre vir hierdie verblyf kon gee, sou ek. Dit was 'n ongelooflike ervaring, die blyplek, die ligging, die vriendelikheid van Rudi, en die gasvrou het hierdie plek 'n paradys vir my gemaak. Ons beplan al reeds 'n volgende vakansie hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gerus, gebraai, gekuier en rondgery. Bosveldhuis is die perfekte vakansiehuis vir 'n groep mense. Dis 'n groot huis. Privaat in die natuur. Silwerskoon, netjies met alles wat jy nodig het. Beddens is groot en gemaklik vir 'n heerlike nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie George R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Bird song relaxing. We had a wonderful stay in this house, which was immaculately clean and organised with everything we needed at our fingertips. The peaceful surroundings and lovely birdsong created a serene atmosphere, making our stay incredibly relaxing and comfortable. We thoroughly enjoyed our time here and would highly recommend it to anyone looking for a tranquil retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ontspanne kuier in die perfekte ligging. Ruim, skoon en netjiese huis met al die nodige geriewe. Perfek vir 'n familie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sal dit definitief weer doen. Baie lekker. Skoon. Ruim. Alles wat jy soek. Huis weg van jou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ideaal vir families met bejaardes. Ons sal definitief weer terugkom. Die Bosveld Huis is heerlik - groot stoep, groot sitkamer en aircons in 3 van die slaapkamers. Daar is verlengkoorde, multiplugs, 2 braaiers, 'n ruim kombuis en selfs 'n skottelgoedwasser! Praktiese badkamers geskik vir ons bejaarde ouers (met 'n opslaan sitplek in een stort, bv.). Ons kinders het die privaat swembad (nie ingebou nie) verskriklik geniet. Ons bejaarde ouers het gereeld in die tuin by die piekniektafel onder die koeltebome gaan sit en luister na die voëls. Goeie paaie, maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneska H
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Netjies, skoon, gerieflik. Eden's Den het 4 slaapkamers op die boonste vloer. Daar is 2 toilette, 1 stort en 1 bad op die boonste vloer. Onder is daar 'n kombuis, eetkamer en sitkamer. Die sitkamer en kombuis het deure na 'n eetsaal agter aan die huis. Die eetsaal loop uit op die grasperk agter. Daar is 2 braaiers en genoeg stoele. Eden's Den het sy eie swembad met 2 netjiese toilette en 2 storte. Die toilette is gerieflik wanneer mens braai. Ons het elke aand die leeus buite die plaas hoor brul. Die plaas boer met neute en granate en ons kon oral op die plaas stap. Ons het ook bokkies op die plaas gesien toe ons gaan stap het. Die eienaar het vooraf al ons vrae beantwoord en ons is hartlik verwelkom. Eden's Den was perfek vir ons naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carmel S
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

It was good, but we spent all of our time in the game reserve. Our stay was really great. However, just one small problem: the establishment does not offer WiFi in the chalets. I should have given that as my preference but forgot as I was so very busy prior to us leaving for the holiday. I would like to use this accommodation again, but please install WiFi, as both my husband and I have very demanding jobs and we need to be online often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 13 & 16, Rooibank Farm, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee8791aa5974d1d6816ce7942c79555a7404d74790210e1262bda8e8fc80d628aeecf69a947ef7393f9813569c3342ee963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Portion 13 & 16, Rooibank Farm Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.366723896878 28.367937701477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang