Rooibos Retreat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Executive-suite
- Slegs verblyf
- Koningin-suite
- Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is streng verbode in die kamers.
Geen geraas word tussen 21:00 en 08:00 toegelaat nie.
Partytjies word nie by hierdie instansie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Die individu wat die bespreking maak, moet by die eiendom bly.
Daar is 'n kringtelevisiestelsel op die eiendom vir persoonlike veiligheid en sekuriteit.
Neem asseblief kennis dat daar inwonende katte op die perseel is. Gaste word vriendelik gevra om hulle nie in die slaapkamer in te laat nie.
Hierdie verblyf het wel 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag, maar gaste word gevra om die gebruik van lugversorging gedurende hierdie tyd te beperk.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 18 Rooibosrand, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang