Successfully reported
+11

Roos Maryn

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper Number 1, Strandloper Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Roos Maryn bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid in die pragtige Weskusdorpie, Jacobsbaai, stapafstand van die strand.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die slaapkamer se deur lei na 'n sonnige stoep waar gaste hulle koffie vroegoggend kan geniet, of saans die pragtige sonsondergang kan inneem. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie, en daar is 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n klein eetkamertafel. Die kombuisie is toegerus met 'n kroegyskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is oorgenoeg parkeerplek.

Jacobsbaai en die omliggende area bied doendinge soos swem, voëlkyk, visvang, perdry, bergklim, fietsry en wynproe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Duncan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal for a work stay over one or two nights. Quiet and restful with a great host who accommodated my request for a slightly earlier ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful and restful. Lovely place, great people and exceptional value for money. Would happily recommend this venue and wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Baie lekker gebly. Roos Maryn is 'n baie lekker woonstel. Ons was baie goed ontvang.
Sep 2024
Jo-Ann L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik om by Roos Maryn te kon bly! Ons het baie lekker by Roos Maryn gebly. Is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ek...
Sien meer
Aug 2024
Deidré P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige plekkie. Goeie terapie vir die siel. Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou en heer.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandloper Number 1, Strandloper Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roos Maryn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper Number 1, Strandloper Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2NmVjYWM2LTQwZGYtNDhjNC04ODAwLTNlZjRlMTZhMDI4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Strandloper Number 1 Strandloper Street 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97908786165 17.888394157738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang