Successfully reported

Roos Maryn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Duncan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ideal for a work stay over one or two nights. Quiet and restful with a great host who accommodated my request for a slightly earlier check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absolutely wonderful and restful. Lovely place, great people and exceptional value for money. Would happily recommend this venue and will be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome! Baie lekker gebly. Roos Maryn is 'n baie lekker woonstel. Ons was baie goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Oulike gasheer en gasvrou, mooi natuurskoon en baie voëllewe vir die voëlkykers! Ons het lekker gebly, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-Ann L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was heerlik om by Roos Maryn te kon bly! Ons het baie lekker by Roos Maryn gebly. Is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel en sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidré P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustige plekkie. Goeie terapie vir die siel. Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou en heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirwa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely hosts and a very relaxing getaway. The beaches are amazing. Such a beautiful setting. Such an amazing accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie gerieflike blyplek. Was baie aangenaam; sal weer kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Rustigheid, vrede en bewustheid van God se mooi natuur en skepping. Mens vergeet van die geharwar van jou besige lewe. Die verblyf is baie goed geleë, is letterlik so 'n blok se stap van die see af. Die blyplek self het alles wat jy nodig het om dit so gemaklik en gerieflik as moontlik te maak. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper Number 1, Strandloper Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2NmVjYWM2LTQwZGYtNDhjNC04ODAwLTNlZjRlMTZhMDI4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Strandloper Number 1 Strandloper Street 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97908786165 17.888394157738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang