Roos Maryn
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloper Number 1, Strandloper Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Roos Maryn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid in die pragtige Weskusdorpie Jacobsbaai, stapafstand van die strand af.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die slaapkamerdeur lei na 'n sonnige stoep vanwaar gaste vroegoggend 'n koppie koffie kan geniet. Vanaf hierdie stoep kan gaste die pragtige sonsondergange van die Weskus bewonder. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuisie, sowel as 'n 2-sitplekbank en 'n klein eetkamertafel. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die eenheid bied ook oorgenoeg parkeerplek.
Jacobsbaai en die omliggende gebiede bied doendinge soos swem, voëlkyk, visvang, perdry, bergfietsry, fietsry en wynproe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandloper Number 1, Strandloper Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Roos Maryn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloper Number 1, Strandloper Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang