Successfully reported

Roratau Tented Bush Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 259 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vicky D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte wegbreuk van die stad se gejaag. Wat 'n ongelooflike rustige naweek. Alles was perfek. Dit was vir seker net wat ons nodig gehad het. Om die leeus en naggeluide te kan hoor terwyl mens lekker in die hot tub ontspan, het mens laat vergeet van die gejaag in die stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Onvergeetlik. Roratau is 'n klein juweel met rustigheid en vrede. Die leeus se brul elke nag is die kersie op die koek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful. The tent was beautiful and well maintained. The owners were very friendly and helpful. I will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Well worth! Warm welcome by hosts. Nice location. Lions roaring a bonus. Perfect accommodation. Very clean and well furnished. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uiters netjies en rustig. Baie netjies en skoon met 'n baie praktiese uitleg. Goed toegeruste eenheid. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Lekker staproetes in 'n mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We had an absolute wonderful weekend at Roratau!! We had an absolute wonderful weekend at Roratau! Rob & Elsie were the best of hosts. Thanks for a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Quiet, peaceful, very romantic. We had an amazing time. Our stay was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderful getaway from the hustle and bustle of life. We had a wonderful stay at Roratau Bush Camp. The Cheetah encounter was amazing and well worth it. Thank you for your kind hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Asemrowend, stilte vir die siel. Wonderlike ervaring. Heerlike plekkie toegerus met alles wat mens nodig het. Die stilte en die gebrul van leeus en hiënas is iets om oor huistoe te skryf. Die vriendelike ontvangs van Rob is asemrowend. Sal definitief weer terugkom na die wonderlike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Outstanding. Excellent bush experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Good morning Thank you. Have a wonderful day.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 259

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Welgedacht, Off the R628, Tshwane, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c81610726684c358f5775ce00ac7e85e164d6b9dae424eb8779cd5996fe75a2ff6961b218eabacb67011f0b579598ef4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 259 5 1 5 Farm Welgedacht Off the R628 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.481325964715 28.466952998084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang