AtTheDairyShed - Rose Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie binne die eiendom toegelaat nie.
Verblyf is vir 'n maksimum van 4 mense (geen bykomende mense op matrasse of in tente sonder bykomende betaling per persoon en vooraf reëling nie.)
Slegs klein honde sal oorweeg word, met streng reëls en slegs vooraf reëling.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die plaas en verblyf lei.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: AtTheDairyshed Farm, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang