Rosepark Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 85 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rosepark Guesthouse bied gasteverblyf in Fichardt Park, Bloemfontein. Die gastehuis is langs die Rosepark-hospitaal en Medi-Chem af, en is naby ander geriewe in die omgewing.
Verblyf by Rosepark Gastehuis bestaan uit 7 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met of 'n stort of 'n bad. Verder het elke kamer gratis WiFi, klerekaste en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt en ander maaltye kan voorsien word maar moet vooraf gereël word, verkieslik wanneer die bespreking bevestig word. Die gastehuis het ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 224
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 85 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Rosepark Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 85 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang