Successfully reported
+55

Rosewood Corner

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main and Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rosewood Corner is in Clarens in die hoofstraat geleë en is stapafstand van 'n paar restaurante, kunsgalerye en winkels af.

Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 13 gaste. Elke eenheid het beperkte WiFi-toegang, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n yskas en sommiges het mikrogolwe.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, asook 'n tuin en braaigeriewe.

Doendinge in die omgewing sluit gholfspeel, perdry, vierwielmotorfietsry, voetslaan en fietsry in, en wildritte en uitstappies na Lesotho kan gereël word, sowel as ski-uitstappies in Lesotho.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Annemé M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ons 2de keer by Rosewood en ons het heerlik gebly. Baie lekker. Ons 2de keer by Rosewood en ons het heerlik gebly. Goeie diens, netjies m...
Sien meer
Okt 2025
Sl M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and conveniently located. Clarens is a nice getaway. Rosewood Corner is close to the town square and provides all the amenitie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marga L
Besigheidsreis
5.0
Verfrissend. Baie gasvrye mense en het alles in hulle vermoë gedoen om dit vir my en my man so gemaklik as moontlik te maak.
Sep 2025
Jakkie B
Saam met vriende
5.0
We feel welcome and safe. It was clean and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Bronwyn B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect location, lovely host. Perfect location, lovely host Penny, who answered all questions and was so lovely. Even got to park the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 179

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Corner of Main and Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rosewood Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main and Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAErfCeEGC8DKyH54tsQQiIhwh6a0nPhd68lFR0nLd5yxkj3znw6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 Corner of Main and Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516228930577 28.419439283398
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang