The Royal Steytlerville
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Piet Retief Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Royal Hotel is naby Steytlerville, 'n absolute Karoojuweel wat 2 ure se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 2,5 ure van George af is. Dit is op pad Oudtshoorn toe, tussen die Baviaanskloof en Addo Olifantpark op die Kaap na Addo-toeristeroete.
Verblyf by die Royal Hotel Steytlerville word in 13 unieke en elegante kameropsies gebied, elk me 'nt en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe by die Royal Hotel sluit 'n kroeg, a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete bedien, en 'n haarsalon waar jy luukse behandelings by 'n professionele haarkapper kan bespreek, in. Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan en DStv op 'n grootskerm-TV kyk, of by die swembad in die son agteroorsit. Braai- en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Shana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 130
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Piet Retief Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Gaste dink The Royal Steytlerville het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Piet Retief Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang