Successfully reported
+70

RRoar George

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Maalgate Street, Monate Eco Estate, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

RRoar George is 'n selfsorgvakansiehuis in Monate Eco Estate in die kusdorpie Heroldsbaai, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir familie en vriende wat op soek is na 'n ruim huis met panoramiese see-uitsigte.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste drie slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n kaggel. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, dubbelstort, wasbak en toilet, terwyl die derde en tweede badkamer slegs met 'n stort toegerus is. Die vierde slaapkamer dien ook as die studeerkamer en is gemeubileer met 'n dubbelslaapbank wat gemaklik vir 2 volwassenes kan pas, en dit het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n wasbak en toilet toegerus is. Daar is ook 'n buitestort waartoe die gaste toegang het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot etenstafel. Daar is 2 leefareas waar gaste op gemaklike sitplek kan ontspan. Die leefarea langs die eetarea beskik ook oor 'n kaggel. Die leefareas het almal vensters en deure van vloer tot plafon, sodat gaste die see-uitsig regdeur die eiendom kan geniet. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad, veilige parkeerplek op die perseel, 24 uur-sekuriteit in die landgoed en verskeie natuurwandelpaaie. Dié eiendom is naby die plaaslike strand en George is sowat 20,3 km ver waar gaste verskeie plaaslike winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelslaapbank

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 17 Maalgate Street, Monate Eco Estate, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 7 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Maalgate Street, Monate Eco Estate, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35bbb689b4388d19f3e3c7802477fd4d134fec5feae4ee261fcd7f7ed7e2d011582629b389789e983669984f46935d5d1a90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag (plek vir 8) 17 Maalgate Street Monate Eco Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0551269 22.3988566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang